Korporatief

Korporatief

Moorreesburgse Koringboere (Edms) Beperk, alombekend as MKB, die bedryfsmaatskappy van Graanboere Groep Beperk, is 'n maatskappy wat oor die afgelope 80 jaar heen die anker van die streek se graanbedryf geword het.

Meer inligting...

Kommoditeite

Kommoditeite

MKB het die produkte, dienste en personeel om die streek van 'n noodsaaklike lewensaar aan alle belanghebbendes, bestaande en voornemende kliënte te voorsien..

Meer Inligting

Kommersieel

commerce 1

Daar is handelstakke op Moorreesburg en Velddrif waar boerderybenodigdhede, boumateriaal, hardeware en verbruikersitems beskikbaar is.


Meer inligting...

Welkom by MKB

Moorreesburgse Koringboere (Edms) Beperk, alombekend as MKB, die bedryfsmaatskappy van Graanboere Groep Beperk, lê in die hart van die Swartland. MKB is 'n maatskappy wat oor die afgelope 80 jaar heen die anker van die streek se graanbedryf geword het.

Graanhantering en opberging was nog altyd MKB se kernbesigheid.  Daar is silo's by Bergrivier, Koperfontein, Koringberg, Leliedam, Moravia en op Moorreesburg waar koring, lupiene, hawer en kanola hanteer word. Die saadaanlegte te Bergrivier, Koperfontein en Moorreesburg verwerk produsente-saad en graanprodukte tot saad van hoogstaande gehalte.

MKB het daarbenewens 'n aanleg vir die vervaardiging van hondekos, Petfood Caterers, wat op Moorreesburg gevestig is.  Daar is handelstakke op Moorreesburg en Velddrif waar boerderybenodigdhede, boumateriaal, hardeware en verbruikersitems beskikbaar is.  Die maatskappy verskaf ook versekering- en makelaarsdienste. Produsente word  ondersteun deur 'n volledige landbou-ekonomiese diens.

MKB het die produkte, dienste en personeel om die streek van 'n noodsaaklike lewensaar aan alle belanghebbendes, bestaande en voornemende kliënte te voorsien.

 

Nuusbrief

Kry die jongste MKB nuus per e-pos.

Web Skakels

 Landbou.com
Weather SA News24
Safex jse logo
prf logo 03 OverbergAgri

Geaffilieerde Maatskappye

UAT

MKB Versekering

Petfood Caterers

Konsessies

Landmark

landmark online store 3d logo afr