
Die MKB LandMark Handelsentrum in Velddrif is sentraal en gerieflik geleë by die hoofingang van die dorp vanaf Kaapstad en Piketberg. ‘n Groot verskeidenheid produkte en dienste sluit in: landbou- en tuinbou-verwante produkte, hardeware, hengeltoerusting, verf en boumateriaal.