Seagulls

Seagulls Langebaan, geleë in die hoofstraat, spesialiseer in die verkoop van hengel- en buitelewe-toerusting teen mededingende pryse. ‘n Span kundige personeellede wat die behoefte van elke kliënt optimaal bevredig en top handelsmerke van leiers in die veld bemark, sal die hengelaar en diegene met ‘n soeke na avontuur tevrede uit die winkel laat stap.