Moorreesburg Boerdery

By LandMark Boerdery vind u nie net boerdery-benodigdhede nie, maar ook iets vir die kleinboer en Jan Alleman.
Hier sal u vind:
- Vulstasie met gerieflikheidswinkel
- Staal- en omheiningsmateriaal
- Kunsmis: organies en chemies
- Boumateriaal
- Veevoer, grondstowwe en hondekos
- Weidingsgewasse
- Verpakkingsmateriaal
Besigheids-ure:
Vulstasie: Maan – Son – 06h00 – 21h00 Oop alle vakansie dae (Uitgesluit Kersdag en Nuwejaarsdag)
Boerdery: Maan – Vry - 07h30 – 17h00; Saterdae – 08h00 – 12h30
Vakansie dae: 08h00 – 12h30 (Uitgesluit Kersfees en Nuwejaar)