Adam Tas

Die MKB LandMark Handelsentrum in Velddrif is sentraal en gerieflik geleë by die hoofingang van die dorp vanaf Kaapstad en Piketberg.
‘n Groot verskeidenheid produkte en dienste sluit in: landbou- en tuinbou-verwante produkte, hardeware, hengeltoerusting, verf en boumateriaal.
Adam Tas Liquors bied ‘n wye reeks bekende handelsmerke in die netjiese drankwinkel van die kompleks aan.