Bergrivier
Die silo-kompleks het 'n stoorkapasiteit van 19 844 ton koring. Mielies, uit die omgewing, word ook hier ontvang, gedroog en gestoor.
Besigheidsure:
Maandae tot Vrydae: 07:00 - 12:30 & 13:30 - 17:30
Oesseisoen:
Maandae tot Vrydae: 06:00 - 19:00
Saterdae: 06:00 - 18:00
(tye word volgens behoefte aangepas)