Graanverkryging

MKB se graanverkrygingsafdeling is verantwoordelik vir die aankoop van kleingraan en oliesade. Hulle diens ook die voermark deur die aankoop en verkoop van mielies, hawer, voergars, korog en soet lupiene volgens behoefte. Verskeie aankoop¬instrumente word gebruik om produkte by kliënte aan te koop. Safex word aktief gebruik om prysrisiko vir kliënte te bestuur.

Kontak Graanverkryging

Graanverkryger

Pieter van der Westhuizen

Tel: 022 433 8379
Faks: 022 433 3510

E-pos

Graanverkryger

Jan Steyn

Tel: 022 433 8326
Faks: 022 433 3510

E-pos

Graanverkryger

Toit Wessels

Tel: 022 433 8332
Faks: 022 433 3510

E-pos

Beampte: Graankontrak Bestuur

Rosie Boshoff

Tel: 022 433 8378
Faks: 022 433 3510

E-pos