Moorreesburg
Die silo-kompleks op Moorreesburg het 'n kapasiteit van 52 500 ton koring. Koring kan ook gedroog word indien die omstandighede dit vereis. Die vier kanola buise is deurlug en van termometers voorsien. Die stoorkapasiteit vir kanola is ongeveer 6 700 ton
Besigheidsure:
Maandae tot Vrydae: 07:00 - 12:30 & 13:30 - 17:30
Oesseisoen:
Maandae tot Vrydae: 06:00 - 19:00
Saterdae: 06:00 - 18:00
(tye word volgens behoefte aangepas)