Menslike Hulpbronne Afdeling

Een van MKB se hoof- strategiese prioriteite is om uitstekende personeellede te werf en te behou om sodoende die verbintenis tot kwaliteit en voortreflikheid in kernfunksies van die maatskappy na te kom. Ter ondersteuning van hierdie doelwit streef die Menslike Hulpbronne Afdeling daarna om 'n diverse, innoverende en besonder kompeterende werkmag aan te stel, optimaal te ontwikkel, te ondersteun en te behou.

Die Menslike Hulpbron Afdeling speel ’n strategiese rol ten opsigte van die bestuur van die maatskappy en daardeur verseker die produktiwiteit van werknemers, sodat die maatskappy se doelwitte kan bereik kan word. Daarbenewens word advies verskaf en ondersteuning gebied deur middel van ‘n gesentraliseerde Menslike Hulpbronstruktuur.

 

Menslike Hulpbronne

 

B-BEE Verifikasie Sertifikaat B-BBEE Sertifikaat MKB Versekering B-BBEE Sertifikaat UAT B-BBEE Sertifikaat Pet Food Caterers

Kontak Menslike Hulpbronne

Groep Menslike Hulpbronne Bestuurder

Albert van Zyl

 Albert van Zyl

Kantoor: 022 433 8394
Faks: 086 604 5946

E-pos

Menslike Hulpbronne Beampte

Dries Ludick

Dries Ludick

Kantoor: 022 433 8308
Faks
: 086 537 7622

E-pos

Verdienste Administrateur

Christine Jonker

Christine Jonker

Kantoor: 022 433 8339
Faks: 086 538 7172

E-pos

Verdienste Klerk

Anneke Niemand

Anneke Niemand

Kantoor: 022 433 8312
Faks: 022 433 2131

E-pos

toets